Die jaarlikse week van gebed begin Sondag 17 Jan 18:45 (saal) en Ma-Do 18:30 in die kerk. Dit word gelei deur Ds Eddie de Waal met die Tema: Van Baviaanskloof tot Nooitgedacht. (Die pad om God se stem te hoor). By die geleenthede bid ons ook vir spesifieke bedieninge in ons gemeente. Kyk onder "preke" links en laai daar die opsomming en powerpoint af. |


