Die naweek (3-5 Des 2010) was ons gemeente se eerste mannekamp en 'n
reuse sukses. Ek vermoed in die volgende paar jaar gaan ons in getalle
sommer die befaamde vrouekamp verbyvat. Dankie
Righard vir jou groot
bydrae.
 'n Paar van die manne het hulle vrouens sommer ook Sondag-aand
nadergetrek na die Kerskonsert by die Nienaber-huis in Daphnelaan vir 'n
perfekte afsluiting.
|