In aansluiting by ons halfjaartema "Bring Hoop, maak 'n verskil" gaan ons 'n nuwe boekie gebruik in die kleingroepe met die naam "Die Vrou by die Put". Ons wil lidmate wat nie in 'n kleingroep is nie ook motiveer om vir hierdie 7 weke by een in te skakel. Dit beloof om jou wêreld en belewenis van God werklik te verbreed. Tegelykertyd (op Sondae aande 18:00 in die kerksaaql) bied Richardt Kirsten die kursus Authentic Manhood aan vir die manne - 'n Kursus wat deur Angus Buchun aanbeveel is by die laaste Mighty Men konferensie. |

