Die Here het ons weer geseen met 'n wonderlike naweek saam met die laerskoolkinders van 11 tot 13 Maart. Die kamp was by Alte-lekker jeugkampterrein (vir ons 'n eerste). Dank die Here vir elke pragtige kind. En dankie aan die personeel wat hulle gawes so entoesiasties uitleef. |