KENNISGEWINGS

KLEINGROEP KERKWEES 2012
Soos ook elders op ons webwerf opgemerk kan word fokus ons hierdie jaar om ons kleingroepbediening uit te brei.
Die besluit om deel van `n kleingroep te word kan dalk die belangrikste besluit van `n mens se lewe wees. Nie net verseker dit geestelike groei in ons lewens, wat ons almal so nodig het nie, maar dit berei ons ook voor vir daardie dag wat elkeen tot rekenskap geroep sal word.
Ons nooi almal, gesinne en/of enkellopendes, uit om deel van ons fokus te word.
Kleinroepe vergader elke aand van die week van Maandae tot Donderdae en dan ook op Vrydag oggende.
Indien u wil aansluit voltooi slegs die "kontakvorm" op die webwerf, meld u naam, adres en u voorkeur van watter tyd u sou verkies om by te woon. Die res sal vir u gedoen word.
Ons sien uit  daarna om u te verwelkom by ons kleingroep familie.
Die Kerkraad.

Kontak

Leraars:
      
 Ds Wouter de Vos
 Ds Naudé Kritzinger    

 012 377 0206
 012 379 2465
Kerkkantoor Di en Vr 17:00 - 18:00
 012 379 2464
Gemeentebestuurder Oudl Ferdie Bergh 012 379 4318
Skriba en Koster  Mev Cielie du Plooy  012 377 1835
Kassier  Mev Elaine du Rand  
Orrelis  Mev Louise Visser  012 333 5727
Kolporteur
(gemeente biblioteek is oop Sondae na die diens.
Bybels, kinderbybels, sangbundels, of geestelike lektuur kan dan aangekoop word.)
 Mev Juckie de Vos  012 377 0206

 
U is baie welkom om ons deur middel van onderstaande vorm te kontak vir enige vrae/hulp asook om enige ander toepaslike inligting aan ons deur te gee.

Kontakvorm


Subpages (1): Kaart