KENNISGEWINGS

KLEINGROEP KERKWEES 2012
Soos ook elders op ons webwerf opgemerk kan word fokus ons hierdie jaar om ons kleingroepbediening uit te brei.
Die besluit om deel van `n kleingroep te word kan dalk die belangrikste besluit van `n mens se lewe wees. Nie net verseker dit geestelike groei in ons lewens, wat ons almal so nodig het nie, maar dit berei ons ook voor vir daardie dag wat elkeen tot rekenskap geroep sal word.
Ons nooi almal, gesinne en/of enkellopendes, uit om deel van ons fokus te word.
Kleinroepe vergader elke aand van die week van Maandae tot Donderdae en dan ook op Vrydag oggende.
Indien u wil aansluit voltooi slegs die "kontakvorm" op die webwerf, meld u naam, adres en u voorkeur van watter tyd u sou verkies om by te woon. Die res sal vir u gedoen word.
Ons sien uit  daarna om u te verwelkom by ons kleingroep familie.
Die Kerkraad.

Kerkkantoor: Die hartklop van die Gemeente

Kantoorure: Dinsdag en Vrydag 17:00-18:00
Tel 012 379 2464
Faks: 088 012 379 2464 (Plaaslike oproepkoste)


 Gemeentebestuurder  Oudl Ferdie Bergh
 012 379 4318
 082 558 6516
 Skriba en Koster
 Mev Cielie du Plooy
 012 377 1835
 079 490 7218                                       
 Kassiere      Mev Elaine du Rand      012 377 0850
 082 294 4340                    
 


 
Die volgende kan afgelaai of besigtig word by die "Attachments" afdeling onder aan hierdie bladsy:
Vorm vir Aanmelding van nuwe intrekkers
Begrafnisse
Troues
Debietorder Opdrag en Wysigings
Voorwaardes vir die Verhuring van die kerksaal, kombuis en konferensiekamer
Aansoekvorm Verhuring van Eiendom
Tariewe vir die verhuur van Kerkeiendom
Tariewe vir die verhuur van Breekware (Vrouediens)

Enige boodskap of inligting kan aan die kantoor deurgegee word deur die kontakvorm te gebruik.
Č
Ċ
ď
Corrie Naude,
4 Jan 2010 23:52
Ċ
ď
Ferdie Bergh,
17 Apr 2012 02:30
Ċ
ď
Corrie Naude,
4 Jun 2010 07:22
Ċ
ď
Corrie Naude,
4 Jan 2010 23:53
Ċ
ď
Corrie Naude,
4 Jan 2010 23:53
Ċ
ď
Ferdie Bergh,
30 Mar 2012 06:27
ĉ
ď
Ferdie Bergh,
4 Jul 2011 05:20
ĉ
ď
Ferdie Bergh,
4 Jul 2011 05:20
Ċ
ď
Ferdie Bergh,
30 Mar 2012 07:23