Die gemeente fokus op die vermelde bedienings om die roeping van GESTUURDHEID uit te leef. Ons benodig altyd meer mense om te help. U word dus uitgenooi om die afdeling te kies waarin u belangstel en dan u besonderhede aan ons te verstrek. Jakobus 2:17 "So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood." |