Home

Die DOEL van hierdie vraelys is om inligting insake gemeentelede se behoeftes te bekom, wat sal help om die gemeente te stuur.

 

U bydrae is baie belangrik en sal help om die pad vorentoe (die “roetekaart”) vir CLARKSON gemeente te ontwikkel. Let asb daarop dat gemeentelede te alle tye anoniem bly en, sodra die vraelys voltooi en ingehandig is, sal die fasiliteerders die inligting met die grootste omsigtigheid en vertroulikheid hanteer. 

 

Baie dankie by voorbaat vir u deelname. Indien u vrae insake die vraelys het, skakel gerus vir Johann by 0414389850 of Chris by 0411365958. Indien u sou verkies kan u ook u insette elektronies na chrisvt@virginbroadband.com.au stuur.