
Priscille Froidevaux
label DIRECTLINK
Rejoignez Watchup.tv sur FaceBook
Loula Pafacil Direction Artistique ™ DIRECTLINK©cillsurunfil® ™ | |0001.01.0001 ©kinenveu.org kinenveu.org



© Bertrand Cantat
![]() ©2010 - Privacy |
| Watchup |
| Visiter ce groupe |
Kvankam ĝi estis unue uzita de la reĝimo de Napoléon Bonaparte, la Hotelo Évreux estis nur oficiale aĉetita de Ludoviko la 18-a en 1816. Dum la provizora registaro iniciatinta la Duan Respublikon en 1848, la palaco estis renomumita Élysée National ("Nacia Elizeo")Парижы (VIII-æм зылд, Фобур Сент-Оноре, 55-æм хæдзар, Елисейы быдыртæм хæстæг). Елисейы галуаны ма вæййы Францы министрты уынаффæдоны рабæдтытæ. Æрвылаз 14 июлы изæры галуаны дыргъдæтты арæзт цæуы бæрæгбонтæ Францы республикæйы боны кадæн.
Елисейы галуаны президент, Республикæйы гвардийы кады хъалагъуримæ, исы фæсарæйнаг паддзахæдты сæргълæуджыты.
THE HYÈNES (AVEC DEUX EX-NOIR DÉSIR) : "VOIR DES MECS S’EMPARER DE LA SCÈNE, ÇA DONNE ENVIE"
Галуан сарæзта архитектор Арман-Клод Молле 1718–1722 азы граф Эврёйæн. Арæзт у Регентады стильмæ (фр. style Régence) гæсгæ.
Klimaat.gouv
Parys het 'n gematigde oseaniese klimaat wat deur die Noord-Atlantiese Stroom beïnvloed word. Daar is dus gewoonlik geen ekstreme weerstoestande wat van buitengewoon hoë of lae remperature vergesel word nie. Die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 10,9 °C. Die gemiddelde jaarlikse hoogste temperatuur is sowat 15 °C, die gemiddelde laagste jaarlikse temperatuur sowat 7 °C. Die hoogste temperatuur wat ooit aangeteken is was 40,4 °C op 28 Julie 1948, en die laagste -23,9 °C op 10 Desember 1879. In die laaste jare is die gebied van Parys met die Europese hittegolf van die jaar 2003 en die baie koue winter van die jaar 2006 deur twee ekstreme weerverskynsels getref.
Reënvalle kom dwarsdeur die jaar voor, en Parys staan bekend vir sy skielike reënbuie. Die gemiddelde jaarlikse neerslae is 641,6 millimeter. Sneeuvalle word in Parys nouliks aangeteken; gewoonlik is dit 'n baie kortstondige dun sneeulaag wat gedurende die maande Januarie en Februarie mag voorkom.
| Maand | Jan | Feb | Mar | Apr | Mei | Jun | Jul | Aug | Sep | Okt | Nov | Des | Jaar |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Gemiddelde maksimum in °C (°F) | 7 (45) | 9 (49) | 13 (56) | 16 (61) | 20 (68) | 23 (73) | 24 (75) | 25 (77) | 21 (71) | 15 (59) | 9 (49) | 8 (47) | 15 (59) |
| Gemiddelde minimum in °C (°F) | 4 (39) | 4 (39) | 6 (45) | 9 (49) | 12 (54) | 15 (60) | 16 (61) | 16 (61) | 12 (54) | 8 (46) | 4 (39) | 4 (36) | 7 (45) |
| Bron: MSN Weather | |||||||||||||
































