Kennisgewingbord

  • Opkomende Kampe Die vorms is nou beskikbaar vir Branderkapperjolle en die Winterkamp op Doornkloof.
    Posted May 15, 2012 11:05 PM by Jaco Erwee
  • Voortrekkerdrag Kom loer gerus na die nuwe skakel op die web.  Voortrekkerdrag van Penkoppe, Drawwertjies, Verkenners en Volwasse lede is afgeneem en kan ook afgelaai word.  Die nuwe aanwerk instruksies is ook beskikbaar.
    Posted Apr 30, 2012 5:46 AM by Jaco Erwee
  • Omsendbrief 2 Omsendbrief 2 is beskikbaar met al sy aanhangsels.
    Posted Apr 15, 2012 11:40 AM by Jaco Erwee
  • Baie geluk aan die nuwe GJL's van 2012 CF Truter (Voorslag), Rachelle-Mari Voges (Voorslag), Danie Serfontein (Kroon), Ernestine Safar (Riebeeckstad), Ian Steyn (Goudveld), Culien van der Merwe (Werk-en-Wen)
    Posted Mar 11, 2012 11:44 PM by Jaco Erwee
  • HW/PV Kamp Toetsoffisiere Alle offisiere word genooi om in te skryf as toetsoffisiere vir die HW/PV toetskamp.  Die vorm moet Fanie Minnie bereik nie later as 22 Februarie 2012.
    Posted Feb 13, 2012 11:48 PM by Jaco Erwee
Showing posts 1 - 5 of 8. View more »


Hier kom 'n ding!


Spanwerk


en natuurlik lekker mors!


Visie


Afrikaner jeugdoelgerig vorentoe.


Missie
Gemotiveerde Voortrekkers wat fokus om die Afrikanerjeug te veranker in die ABC leefwyse.

Jeugraad 2011

 

Spanhantering 2011 Dewetsdorp