Stap 'n Entjie Saam
Deur Die Solder
Op 365 Spore
En Blaai Deur
My Dagboek
Vir 365 Dae
Plus 1
Skrikkeldag
Daaglikse Geskiedenis vir 'n Jaar
Skakels | KOMAAN! Woorde: JAN F.E. CELLIERSMusiek: DIRKIE DE VILLIERS
(Slagveld - Majuba)So sing die jonges vol van vreugde,
|
Dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om saam met my te kom stap en deur my dagboek te blaai, vir elke glimlag wat jy kan saamneem, vir elke traan wat jy kon wegpik, vir elke gedagte wat jy kon oordenk,
elke dingetjie wat jy kon leer, elke iets wat jy my kon leer.
Dalk more,
maar nie veel later is hier meer vir jou om saam te neem.
Voel welkom om gereeld hier 'n gedagte en 'n spoortjie te kom soek, selfs spore van jou eie agter te laat,
kom en versteur die stof en jy mag voorwaar net vind,
dit waarna jy soek.
VOLHARD IN WAT JY DOEN!
http://www.thedontquitpoem.com/
