ChristEAmbassadors

Recent site activity

Navigation

Navigation

Home


 
 

 
 
 
 
 

 
 

 
 
 
 
 
   
                                                                                                       Christ Evangelistic Ambassadors  Embassy                                                               
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

 
                                     CEA ID Cart         Christ Evangelistic Ambassadors
 
 
 
     LINKS
 
 
 
 

                            Tools are available

The CEA ID Cart is a cart that the members the harvest field workers have it open doors for them. Like in an open air meeting they use it like the FBI use it to identify each other.

In our conferences we have 5 type of carts we have the

1-VIP cart for visitors that is important to our organisation to let staff know they must look well after them.

2-Crew it is same one like a member working with us part of the organisation.

3- CEA Special-Agent is same one working in the field doing open doors open air meetings preaching teaching and working in the mist of the harvest field.

4-CEA-Member   is same one just standing by supporting this organisation and that stand as a body moving in line with CEA.

5-CEA-Partner supporting financially praying for us and also our VIP in all it is because of partner’s help that CEA is working in the field.  We will make shore you have the CEA support  and all the necessary Gospel  equipping tools to harvest the field.

You don’t just have an id cart there is more staff and partner tools available to equip the worker for the harvest field.


Become a partner or join CEA and make harvesting more easy.

Romans 5:8  
But God demonstrates His own love toward us, in that while we were yet sinners, Christ died for us."   

Afrikaans, 2 Kronieke 35 (2 Chronicles 35)

   
Ook het hy aan die Leviete, die onderwysers van die hele Israel, wat heilig was aan die HERE, gesê: Sit die heilige ark in die huis wat Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, gebou het; julle hoef niks meer op die skouers te dra nie: dien nou die HERE julle God en sy volk Israel;
  en hou julle gereed volgens julle families, volgens julle afdelings, ooreenkomstig die voorskrif van Dawid, die koning van Israel, en die verordening van sy seun Salomo:

5   gaan staan in die heiligdom volgens die afdelings van die families van julle broers, die volksgenote, naamlik vir elkeen daarvan 'n afdeling van 'n Levitiese familie;


Pingster folg die Here  van Isreal in all wat ons doen ons bly glo in Jesus.  Ons praat Afrikaans ook ons is nou in Kimberley Noord Kaap Suid Afrika en Kaap Staat ons doen Envangielie werk kom werk met ons ons sal U vol ondesteun. Dankie

                       CEA   T shirts in all B  B W R G  and more.
                                    Not for sale......Click to view

____________________________________________________________
             At the back of your T-Shirt if you don't like it we take it off


En kyk wat sê Lukas 6:46 :

“En wat noem julle My: Here, Here! En DOEN nie wat Ek sê nie?

Lees Afrikaans Artikels
Partners  Resources

1.. Free Tracks. Anointing oil.
2..Bibles. Cross Rose.
3.. Jesus Calendars. Life changers T-shirts.
4..CEA ID Cart
5..CEA Partners Certificate
6..CEA..VIP cart on Events  and Conferences
7..Street Evangelist CD  part 1 2 3

And lots more benefits for you!

Become a Partner CEA Today  
 

 


Luke 10:3

 "Go; behold, I send you out as lambs in the midst of wolves.


Matthew 19:29
 "that anyone and everyone who has left houses or brothers or sisters or father or mother or children or lands for My name’s sake will receive many [even a hundred] times more and will inherit eternal life."

1Peter 3:15

"but sanctify Christ as Lord in your hearts, always being ready to make a defense to everyone who asks you to give an account for the hope that is in you, yet with gentleness and reverence"
  

Mark 16:15

"And He said to them, 'Go into all the world and preach the gospel to all creation.'"
 
Romans 16:19

For the report of your obedience has reached to all; therefore I am rejoicing over you, but I want you to be wise in what is good and innocent in what is evil.

              Prayer 24\7

 

  1 Thessalonians 5:17

   pray without ceasing;
Here we pray as the body we feel as the body. And we are the body Become a member and Pray for people all over the world.

1  Prayer for everyone in the group.

2  Prayer for something special.

3  Prayer of thanks.

4  Prayer for our friends/church.

5  Prayer for the world

6  Prayer for peace

 Romans 8:26 (NIV)

In the same way, the Spirit helps us in our weakness. We do not know what we ought to pray for, but the Spirit himself intercedes for us with groans that words cannot express.

      Send your prayer to:

or SMS to  0735480640

      Pastors7word@live.co.za

Christ-e-Ambassadors@live.co.za


           Welcome to CEA Embassy

We equip young and old leaders in our community and churches to have breakthrough in soul wining products, we teach youth schools and old people how to stand out as a Christian. We work for the kingdom of God and so our scripts come from the bible our Attitude
"Whatever you do, work at it with all your heart, as working for the Lord, not for men." Col 3:23  
We equip teach and work in the fields of the harvest of Christ.
 We call on U and say come and let’s work together in the fields and save souls as the body of Christ help the other to do more come help and we can do more.
   Sense of Urgency
"Do you not say, "Four months more and then the harvest?" I tell you, open your eyes and look at the fields! They are ripe for harvest." John 4:35


Psalm 56:11,12 : “In God, wie se woord ek prys, in God stel ek my vertroue, ek is nie bang nie.  Wat kan 'n mens aan my doen?”  En hoe duidelik sê Spreuke 29:25 dit nie in die volgende woorde: “As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue op die Here stel, is jy veilig.”





 
 
 

 
  

 
 
 
 
 




        A Call For Salvation In Christ*  
 

             Reaching the World

      Lees Afrikaans Artikels


          From: Tiaan Gildenhuys
   AMBASSADORS OF CHRIST

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

   
                                                        WAAR OM DIT TE VIND  

                                                                     Mattheus 13

 

Die tien gebooie

Eksodus 20:1-17

 

Deuteronomium 5:6-21

Die herderspsalm

Psalm 23

Die saligsprekings

Matteus 5:3-12

Die Onse Vader

Matteus 6:5-15

 

Lukas 11:1-13

Die grootste gebod

Matteus 22:34-40

Die groot opdrag

Matteus 28:16-20

Die gawes van die Gees

1 Korintiërs 12:1-11

Een liggam met baie lede

1 Korintiërs 12:12-27

Die liefde

1 Korintiërs 13

Die vrug van die Gees

Galasiërs 5:22

GEBEDE IN DIE BYBEL

Dawid

1 Kronieke 29:10-20

Nehemia

Nehemia 9

Daniël

Daniël 9

Jesus in Getsemane

Matteus 26:36-44

Fariseër en die tollenaar

Lukas 18:9-14

Jesus bid vir sy dissipels

Johannes 17

U PERSOONLIKE LEWE

Angstig

Psalm 46

 

Jakobus 5:7-11

Bang

Jesaja 43:1-5

 

Markus 4:35-41

Bedroef

2 Korintiërs 4:16-5:5

 

Johannes 14

Behoefte aan bemoediging

Romeine 15:1-6

 

Hebreërs 12:1-3

Behoefte aan leiding

Psalm 32:8-10

 

Spreuke 3

Behoefte aan sekerheid

Jesaja 41:1-20

 

1 Johannes 3:1-3

Behoefte aan vergifnis

Psalm 51

 

1 Johannes 1:8-2:2

Behoefte aan vrede

Jesaja 26:1-9

 

Filippense 4:4-9

Bekommerd

Matteus 6:25-34

 

2 Korintiërs 4:7-15

Dankbaar

Psalm 136

 

Lukas 17:11-19

Depressie

Psalm 37:1-9

 

Romeine 8:28-39

Eensaam

Psalms 22, 42

 

Johannes 14:15-21

In versoeking

Jakobus 1:12-18

 

Matteus 4:1-11

Siek of in pyn

Psalm 6

 

2 Korintiërs 12:7-10

Twyfel aan u geloof

Spreuke 30:5

 

Johannes 20:24-29

Vermoeid

Jesaja 40:21-31

 

Matteus 11:25-30

 
1

Dieselfde dag het Jesus van die huis af gegaan en by die see gaan sit.

2

'n Groot menigte het so om Hom saamgedrom dat Hy in 'n skuit geklim en daarin gaan sit het, maar die mense het almal op die strand bly staan.

3

Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê: "'n Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en

4

die voëls het gekom en dit opgepik.

5

'n Ander deel daarvan het op klipbanke geval, waar daar nie baie grond was nie, en dit het gou opgekom omdat die grond nie diep was nie.

6

Maar toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog.

7

'n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik.

8

Die ander saad het in goeie grond geval en 'n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig.

9

"Wie ore het, moet luister!"

10

Die dissipels het vir Jesus kom vra: "Hoekom gebruik U gelykenisse as U met die mense praat?"

11

Hy het hulle geantwoord: "Aan julle is dit gegee om die geheime van die koninkryk van die hemel te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie.

12

Wie het, vir hom sal nog meer gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar wie nie het nie, van hom sal ook die bietjie wat hy het, weggevat word.

13

Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse: omdat hulle kyk maar nie sien nie, en hoor maar nie luister en verstaan nie.

14

In hulle geval word die profesie van Jesaja vervul wat sê: 'Julle sal hoor en hoor en tog niks verstaan nie, en kyk en kyk en tog niks sien nie.

15

Hierdie volk se verstand is afgestomp: hulle het hulle ore toegedruk en hulle oë toegemaak sodat hulle nie met hulle oë kan sien en met hulle ore kan hoor en met hulle verstand kan verstaan en hulle bekeer, en Ek hulle gesond maak nie.'

16

"Maar julle oë is bevoorreg dat hulle sien, en julle ore dat hulle hoor.

17

Dit verseker Ek julle: Baie profete en gelowiges wou graag sien wat julle sien, maar het dit nie gesien nie, en wou graag hoor wat julle hoor, maar het dit nie gehoor nie."

18

"Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken:

19

Die Bose kom by elkeen wat die woord van die koninkryk hoor maar dit nie verstaan nie, en vat dan weg wat in sy hart gesaai is. Dit is hy by wie daar op die pad gesaai is.

20

Die man weer by wie daar op die klipbanke gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem.

21

Hy laat dit egter nie by hom wortel skiet nie, en hy hou nie lank uit nie. As hy ter wille van die woord verdruk en vervolg word, word hy gou afvallig.

22

Die man by wie daar tussen die onkruid gesaai is, is hy wat die woord hoor, maar die bekommernis van die lewe en die verleidelikheid van rykdom verstik die woord, en dit bly sonder vrug.

23

Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig."

24

Hy het nog 'n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: "Die koninkryk van die hemel kan vergelyk word met 'n man wat goeie saad op sy land gesaai het.

25

Een nag, toe die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid tussen die koring gesaai en verdwyn.

26

Toe die groen koring opskiet en in die aar begin kom, het die onkruid ook sigbaar geword.

27

Die slawe van die boer kom sê toe vir hom: 'Meneer, het u nie goeie saad op u land gesaai nie? Waar kom die onkruid dan vandaan?'

28

Hy antwoord hulle: 'Dit is 'n vyand se werk.' Die slawe sê toe vir hom: 'Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?'

29

Nee, sê hy, as julle die onkruid nou bymekaarmaak, sal julle die koring saam uittrek.

30

Laat altwee saam groei tot met die oes. In die oestyd sal ek vir dié wat oes, sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar bring die koring na my skuur toe."

31

Hy het nog 'n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: "Die koninkryk van die hemel is soos 'n mosterdsaadjie wat iemand gevat en in sy land geplant het.

32

Dit is die kleinste van al die soorte saad, maar as dit uitgegroei het, is dit groter as die tuinplante en word dit 'n boom, sodat die voëls in sy takke kom nes maak."

33

Hy het hulle nog 'n gelykenis vertel: "Die koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat 'n vrou gevat en in 'n groot skottel meel ingewerk het totdat dit heeltemal deursuur was."

34

Al hierdie dinge het Jesus vir die mense in gelykenisse geleer, en sonder 'n gelykenis het Hy hulle niks geleer nie.

35

So moes vervul word wat die Here deur 'n profeet gesê het: "Ek sal gelykenisse gebruik as Ek praat; Ek sal bekend maak wat geheim gebly het van die skepping af."

36

Daarna het Jesus van die mense af weggegaan huis toe. Sy dissipels kom toe by Hom en vra: "Verduidelik tog vir ons die gelykenis van die onkruid in die land."

37

Jesus antwoord: "Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens.

38

Die saailand is die wêreld. Die goeie saad, dit is die mense van die koninkryk; die onkruid is die aanhangers van die Bose;

39

die vyand wat die onkruid saai, is die duiwel. Die oes is die voleinding van die wêreld; dié wat oes, is die engele.

40

"Soos die onkruid bymekaargemaak en met vuur verbrand word, so sal dit by die voleinding van die wêreld wees.

41

Die Seun van die mens sal sy engele stuur, en hulle sal uit sy koninkryk verwyder almal wat ander mense in sonde laat val, en almal wat die wet van God oortree,

42

en sal hulle in die brandende oond gooi. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.

43

Dan sal die gelowiges in die koninkryk van hulle Vader skitter soos die son. "Wie ore het, moet luister."

44

"Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n skat wat in 'n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land.

45

"Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n handelaar wat op soek is na goeie pêrels.

46

As hy 'n baie waardevolle pêrel raakloop, gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop die pêrel.

47

"Verder gaan dit met die koninkryk van die hemel soos met 'n treknet wat in die see gegooi is en allerhande soorte vis vang.

48

As dit vol geword het, sleep hulle dit op die strand uit en gaan sit om die goeie vis in mandjies bymekaar te maak, maar die onbruikbares gooi hulle weg.

49

So sal dit by die voleinding van die wêreld wees. Die engele sal uitgaan en die slegtes skei van die goeies

50

en hulle in die brandende oond gooi. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners."

51

"Verstaan julle al hierdie dinge?" "Ja," antwoord hulle Hom.

52

Hy sê toe vir hulle: "So is elke skrifgeleerde wat 'n leerling word in die koninkryk van die hemel, soos 'n huiseienaar wat uit sy voorraad nuwe en ou dinge te voorskyn bring."

53

Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy daarvandaan weggegaan.

54

Hy het in die dorp gekom waar Hy grootgeword het, en Hy het die mense in hulle sinagoge so geleer dat hulle verstom was en gesê het: "Waar kry hy hierdie wysheid vandaan en die vermoë om die kragtige dade te doen?

55

Is hy dan nie die timmerman se seun nie? Is sy ma nie Maria en sy broers Jakobus, Josef, Simon en Judas nie?

56

En sy susters, is hulle nie almal hier by ons nie? Waar kry hy dan al hierdie dinge vandaan?"

57

En hulle wou niks van Hom weet nie. Jesus sê toe vir hulle: "'n Profeet word oral erken behalwe in die plek waar hy grootgeword het, en in sy familiekring."

58

Vanweë hulle ongeloof het Hy daar nie baie wonderwerke gedoen nie.


                                                                                                                                        

                                                                                                                 


Subpages (1): Announcements